Numbers 34:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die owerste van die stam van die kinders van Issaskar, Paltiël, die seun van Asan.
Afrikaans (NLV) 2011 Paltiël, seun van Assan vir die stam Issaskar;
Afrikaans 1933/1953 en van die stam van Issaskar se kinders as owerste -- P ltiël, die seun van Assan;
Afrikaans 1983 Paltiël, seun van Assan, leier van die stam Issaskar;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir die stam van die nageslag van Issaskar: as leier Paltiël, seun van Assan;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paltiël seun van Assan vir Issaskar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***