Numbers 34:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die owerste van die stam van die kinders van Efraim, Kemuel, die seun van Siftan.
Afrikaans (NLV) 2011 Kemuel, seun van Siftan vir die stam Efraim, die seun van Josef;
Afrikaans 1933/1953 en van die stam van Efraim se kinders as owerste -- K,muel, die seun van Siftan;
Afrikaans 1983 Kemuel, seun van Siftan, leier van die stam Efraim;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vir die stam van die nageslag van Efraim: as leier Kemuel, seun van Siftan;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Kemuel seun van Siftan vir Efraim,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***