Numbers 34:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die owerste van die kinders van Josef, vir die stam van die kinders van Manasse, Hanniël, die seun van Efod. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ganniël, seun van Efod vir die stam Manasse, seun van Josef; |
| Afrikaans 1933/1953 | van die kinders van Josef: van die stam van Manasse se kinders as owerste -- H nniël, die seun van Efod; |
| Afrikaans 1983 | Ganniël, seun van Efod, leier van die stam Manasse seun van Josef; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “wat die nageslag van Josef betref: “vir die stam van die nageslag van Manasse: as leier Ganniël, seun van Efod; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir die Josef-stamme Ganiël seun van Efod vir Manasse, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |