Numbers 34:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet een vors van elke stam neem om die land volgens erfdeel te verdeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat een man uit elke stam hulle help om die land te verdeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarby moet julle uit elke stam een owerste neem om die land as erfenis te verdeel. |
| Afrikaans 1983 | Stel een leier uit elke stam aan om die land te help verdeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een leier uit elke stam moet julle neem om die land as erfenis toe te wys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en saam met hulle moet julle een leier neem uit elke stam, hulle moet die land verdeel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |