Numbers 34:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die name van die manne wat die land aan julle moet verdeel: Eleasar, die priester, en Josua, die seun van Nun. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die priester Eleasar en Josua, die seun van Nun, moet die land onder julle verdeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die name van die manne wat vir julle die land as erfenis moet verdeel: die priester Ele sar en Josua, die seun van Nun. |
| Afrikaans 1983 | “Die manne wat die land vir julle moet verdeel, is die priester Eleasar en Josua seun van Nun. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Dit is die name van die manne wat vir julle die land as erfenis moet toewys: die priester Eleasar en Josua, seun van Nun. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die manne wat die land moet verdeel, is die priester Eleasar en Josua seun van Nun, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [17-18] Die mense wat verantwoordelik is daarvoor om toe te sien dat die land regverdig verdeel word, is die priester Eleasar en Josua saam met ’n leier uit elke stam. |