Numbers 34:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die twee stamme en die halwe stam het hulle erfdeel aan hierdie kant van die Jordaan, naby Jerigo, ooswaarts ontvang, teen sonop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie twee en ’n halwe stamme het grond gekry aan die oostekant van die Jordaan teenoor Jerigo.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die twee stamme en die halwe stam het hulle erfdeel aan die oostekant van die Jordaan van J,rigo, teen sonop, ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie twee en 'n halwe stamme het hulle grond regoor Jerigo, oos van die Jordaan, gekry.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die twee-en-'n-halwe stamme, hulle het hulle erfdeel ontvang oorkant die Jordaan, teenoor Jerigo, ooswaarts na waar die son opkom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die twee en 'n halwe stamme het hulle grond gekry oos van die Jordaan-rivier, oorkant die stad Jerigo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |