Numbers 34:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die grens moet afloop na die Jordaan, en die uitgang daarvan moet by die Soutsee wees: dit sal julle land wees met sy grond rondom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van daar af gaan dit al langs die Jordaanrivier af tot by die Dooie See. Dit is die grense van julle land.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder moet die grens afloop na die Jordaan totdat dit doodloop by die Soutsee. Dit moet vir julle die land wees volgens sy grense rondom. |
| Afrikaans 1983 | die Jordaan langs tot by die Soutsee. “Dit is die grense van julle hele land.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna daal die grens af na die Jordaan, met die verste punt by die Soutsee. Dit sal julle land wees volgens sy grense aan alle kante.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en teen die Jordaan-rivier tot by die Sout-see. “Dit moet die grense van die land wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die Jordaanrivier langs tot by die Dooie See. Dit is hoe die grense van julle land lyk.” |