Numbers 34:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kuslyn sal afloop van Sefam af na Ribla, aan die oostekant van Ain; en die lyn sal afloop en strek tot by die kant van die See van Kinneret, teen die ooste.
Afrikaans (NLV) 2011 Van Sefam loop dit na Ribla, oos van Ajin. Van daar af loop dit al met die oostelike oewer van die See van Galilea.
Afrikaans 1933/1953 En die grens moet afloop van Sefam af na Ribla toe, oos van Ajin; dan moet die grens afloop en skrams oor die hange van die meer Kinn,ret gaan, aan die oostekant.
Afrikaans 1983 Die grens loop dan van Sefam af tot by Ribla, oos van Ajin, en daarvandaan teen die oostelike oewer van die Gennesaretmeer en dan met
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Sefam af loop die grens af na Ribla, aan die oostekant van Ajin. Dan daal die grens verder af en loop al langs die berghange oos van die meer van Gennesaret.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan tot by Ribla, oos van Ajin, en verder langs die strand oos van die see van Gennesaret,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die grens loop dan van Sefam af tot by Ribla, oos van Ajin, en daarvandaan deur die berge teen die oostelike oewer van die Meer van Gennesaret en dan al met