Numbers 34:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet julle oostelike grens aanwys van Hasarenan af tot by Sefam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle grens aan die ooste loop in ’n lyn van Gasar-Enan tot by Sefam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder moet julle as jul oostelike grens die lyn trek van Hasar-Enan af na Sefam toe. |
| Afrikaans 1983 | “Vir julle oosgrens moet julle 'n lyn trek van Gasar-Enan af tot by Sefam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Vir die oostelike grens moet julle vir julle 'n lyn trek vanaf Gasar-Enan na Sefam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die oosgrens moet van Gasar-Enan met 'n reguit lyn gaan tot by Sefam, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die oostelike grens loop van Gasar-Enan af tot by Sefam. |