Numbers 33:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Etam af opgebreek en teruggedraai na Pi-Hagirot wat voor Baäl-Sefon is, en hulle het laer opgeslaan voor Migdol. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Etam verlaat, en is toe terug na Pi-Hagirot, teenoor Baäl-Sefon. Hulle het kamp opgeslaan by Migdol. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Etam af opgebreek en weggedraai na Pi-H girot wat oos van Baäl-Sefon lê; en hulle het laer opgeslaan voor Migdol. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Etam verlaat, en is toe terug na Pi-Hagirot, regoor Baäl-Sefon, en het by Migdol kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Etam af weggetrek, teruggedraai na Pi-Hagirot wat oos van Baäl-Sefon lê, en kamp opgeslaan voor Migdol. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van Etam het hulle teruggegaan na Pi-Hagirot, by Baäl-Sefon, en hulle het hulle tente opgeslaan by Migdol. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Etam af is hulle terug na Pi-Hagirot toe, regoor Baäl-Sefon, waar hulle by Migdol kamp opgeslaan het. |