Numbers 33:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Sukkot af opgebreek en laer opgeslaan in Etam, wat aan die rand van die woestyn is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is van Sukkot af weg en het kamp opgeslaan by Etam aan die rand van die woestyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Sukkot af opgebreek en laer opgeslaan in Etam wat aan die kant van die woestyn lê. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Sukkot verlaat en kamp opgeslaan by Etam aan die rand van die woestyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Sukkot af weggetrek en by Etam, op die rand van die woestyn, kamp opgeslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van Sukkot verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Etam, langs die woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Sukkot verlaat en tot by Etam op die rand van die woestyn getrek en daar kamp opgeslaan. |