Numbers 33:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet die inwoners van die land verdryf en daarin woon, want Ek het die land aan julle gegee om dit in besit te neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Neem die land in besit en gaan woon daar. Ek gee die land sodat julle dit kan besit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle moet die land in besit neem en daarin woon; want Ek het die land aan julle gegee om dit te besit. |
| Afrikaans 1983 | Neem die land in besit en gaan woon daar, want Ek gee die land aan julle as besitting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan moet julle die land in besit neem en daarin woon, want aan julle het Ek die land gegee om dit te besit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet julle die land vir julle vat en julle moet daar gaan woon, want Ek het die land vir julle gegee, julle moet dit kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Neem die land in en gaan bly daar, want Ek gee dit vir julle. |