Numbers 33:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle deur die Jordaan trek na die land Kanaän;
Afrikaans (NLV) 2011 “Praat met die Israeliete en sê vir hulle: As julle die Jordaan oorsteek, is julle in die land Kanaän.
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle deur die Jordaan in die land Kanaän intrek,
Afrikaans 1983 “Praat met die Israeliete en sê vir hulle: As julle die Jordaan na Kanaän toe oorsteek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer julle die Jordaan oorsteek na die land Kanaän,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet met die Israeliete praat en vir hulle sê: Wanneer julle oor die Jordaan-rivier gaan na die land Kanaän,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê vir die Israeliete: As julle oor die Jordaanrivier trek in die land Kanaän in,