Numbers 33:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab by die Jordaan naby Jerigo en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar op die Moabsvlakte langs die Jordaan reg teenoor Jerigo het die Here vir Moses gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê: |
| Afrikaans 1983 | In die Moabsvlakte aan die Jordaan regoor Jerigo het die Here vir Moses gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het met Moses gepraat in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, teenoor Jerigo, en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met Moses gepraat in die Moab-vlakte, by die Jordaan-rivier oorkant die stad Jerigo. Die Here het vir Moses gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar in die vlakte van Moab aan die oorkant van die Jordaanrivier regoor Jerigo het die Here vir Moses die volgende opdragte gegee: |