Numbers 33:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het van Raämses af opgebreek en laer opgeslaan in Sukkot.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat hulle van Rameses weggetrek het, het hulle by Sukkot kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 Toe die kinders van Israel van Raämses af opgebreek het, het hulle laer opgeslaan in Sukkot.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het van Rameses af weggetrek en by Sukkot kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het toe van Ramses af weggetrek en by Sukkot kamp opgeslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het van Raämses verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Sukkot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van Rameses af is hulle Sukkot toe waar hulle kamp opgeslaan het.