Numbers 33:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan, van Bet-Jesimot af tot by Abel-Sittim, in die vlaktes van Moab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar in die Moabsvlakte aan die kant van die Jordaan het hulle oral gekamp vanaf Bet-Jesimot tot by Abel-Sittim. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan van Bet-Haj,simot af tot by Abel-Hassittim, in die vlaktes van Moab. |
| Afrikaans 1983 | Daar in die Moabsvlakte aan die Jordaan, tussen Bet-Jesimot en Abel-Sittim, het hulle kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het kamp opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, van Bet-Jesimot af tot by Abel-Sittim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hulle tente opgeslaan naby die Jordaan-rivier, van die stad Bet-Jesimot tot by Abel-Sittim in die Moab-vlakte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar langs die Jordaanrivier, tussen Bet-Jesimot en Abel-Sittim, het hulle kamp opgeslaan. |