Numbers 33:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van die gebergte Abarim af opgebreek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab by die Jordaan by Jerigo.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die Abarimberge verlaat en op die Moabsvlakte langs die Jordaan reg teenoor Jerigo kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van die gebergte Ab rim af opgebreek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo.
Afrikaans 1983 Hulle het die Abarimberge verlaat en in die Moabsvlakte aan die Jordaan regoor Jerigo kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van die Abarimberge af weggetrek en kamp opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, teenoor Jerigo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en in die Moab-vlakte naby die Jordaan-rivier, oorkant die stad Jerigo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en die Moabsvlakte langs die Jordaanrivier regoor Jerigo.