Numbers 33:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Almondiblataim af opgebreek en laer opgeslaan in die gebergte Abárim, voor Nebo.
Afrikaans (NLV) 2011 Van Almon-Diblatajim het hulle by die Abarimberge reg teenoor Nebo kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van Almon-Diblataim af opgebreek en laer opgeslaan in die gebergte Ab rim, voor Nebo.
Afrikaans 1983 Hulle het Almon-Diblatajim verlaat en in die Abarimberge regoor Nebo kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Almon-Diblatajim af weggetrek en kamp opgeslaan by die Abarimberge voor Nebo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die Abarim-berge by Nebo,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die Abarimberge regoor Nebo