Numbers 33:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Dibongad af opgebreek en laer opgeslaan in Almondiblataim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Dibon-Gad verlaat en by Almon-Diblatajim kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Dibon-Gad af opgebreek en laer opgeslaan in Almon-Diblataim. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Dibon-Gad verlaat en by Almon-Diblatajim kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Dibon-Gad af weggetrek en kamp opgeslaan by Almon-Diblatajim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almon-Diblatajim, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almon-Diblatajim, |