Numbers 33:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Iim af opgebreek en laer opgeslaan in Dibongad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is van Ije-Abarim af weg en het by Dibon-Gad kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Ijjim af opgebreek en laer opgeslaan in Dibon-Gad. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Ije-Abarim verlaat en by Dibon-Gad kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Ije-Abarim af weggetrek en kamp opgeslaan by Dibon-Gad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dibon-Gad, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dibon-Gad, |