Numbers 33:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijeabarim, aan die grens van Moab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Obot verlaat en by Ije-Abarim op die grens van Moab kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijje-Haäb rim, by die grens van Moab. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Obot verlaat en by Ije-Abarim aan die grens van Moab kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Obot af weggetrek en kamp opgeslaan by Ije-Abarim op die grens van Moab. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ije-Abarim in die land Moab, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ije-Abarim aan die grens van Moab, |