Numbers 33:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Punon af opgebreek en laer opgeslaan in Obot.
Afrikaans (NLV) 2011 Van Punon af is hulle na Obot waar hulle kamp opgeslaan het.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van Punon af opgebreek en laer opgeslaan in Obot.
Afrikaans 1983 Hulle het Punon verlaat en by Obot kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Punon af weggetrek en kamp opgeslaan by Obot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Obot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Obot,