Numbers 33:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van die berg Hor af opgebreek en laer opgeslaan in Salmona.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het intussen Horberg verlaat en by Salmona kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van die berg Hor af opgebreek en laer opgeslaan in S lmona.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het Horberg verlaat en by Salmona kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van die berg Hor af weggetrek en kamp opgeslaan by Salmona.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het van Hor-berg verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Salmona,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het Hor verlaat en by Salmona kamp opgeslaan.