Numbers 33:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die Egiptenaars het al hulle eersgeborenes begrawe wat die HERE onder hulle verslaan het; ook het die HERE strafgerigte aan hulle gode voltrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Egiptenaars was besig om hulle eersgeborenes te begrawe wat die Here die vorige nag om die lewe gebring het. Die Here het sy oordeel oor hulle gode voltrek.
Afrikaans 1933/1953 terwyl die Egiptenaars besig was om die te begrawe wat die HERE onder hulle verslaan het, al die eersgeborenes; ook het die HERE aan hulle gode strafgerigte voltrek.
Afrikaans 1983 terwyl die Egiptenaars nog besig was om hulle eersgeborenes, wat deur die Here om die lewe gebring is, te begrawe. Dit is hoe die Here die oordeel oor hulle gode voltrek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Egiptenare was besig om al die eersgeborenes onder hulle wat deur die Here getref is, te begrawe. Die Here het ook oor hulle gode oordele voltrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Egiptenaars was toe besig om hulle oudste seuns te begrawe. Die Here het die oudste seuns laat sterf, en Hy het hulle gode gestraf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***