Numbers 33:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Aäron was honderd drie en twintig jaar oud toe hy op die berg Hor gesterf het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aäron was 123 jaar oud toe hy op Horberg dood is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Aäron was honderd drie en twintig jaar oud toe hy op die berg Hor gesterf het. |
| Afrikaans 1983 | Aäron was honderd drie en twintig jaar toe hy op Horberg dood is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aäron was honderd drie-en-twintig jaar oud toe hy op die berg Hor gesterf het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron was 123 jaar oud toe hy op Hor-berg gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aäron was toe 123 jaar oud. |