Numbers 33:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Kades af opgebreek en laer opgeslaan op die berg Hor, aan die rand van die land Edom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná hulle Kades verlaat het, het hulle by Horberg op die grens van Edom kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Kades af opgebreek en laer opgeslaan by die berg Hor, aan die kant van die land Edom. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Kades verlaat en by Horberg aan die grens van Edom kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Kades af weggetrek en kamp opgeslaan by die berg Hor aan die grens van die land Edom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van Kades verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Hor-berg, langs die land Edom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die berg Hor aan die grens van Edom. |