Numbers 33:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Esion-Geber af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin, dit is Kades. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Esjon-Geber verlaat en by Kades in die Sinwoestyn kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Âseon-Geber af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin, dit is Kades. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Esjon-Geber verlaat en by Kades in die Sinwoestyn kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Es-jon-Geber af weggetrek en kamp opgeslaan in die Tsinwoestyn, dit is by Kades. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en in die Sin-woestyn, by die stad Kades. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kades in die Sinwoestyn, |