Numbers 33:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Mitka af weggetrek en laer opgeslaan in Hasmona.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná hulle van Mitka af weg is, het hulle by Gasmona kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van Mitka af opgebreek en laer opgeslaan in Hasmona.
Afrikaans 1983 Hulle het Mitka verlaat en by Gasmona kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Mitka af weggetrek en kamp opgeslaan by Gasmona.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gasmona,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gasmona,