Numbers 33:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van die berg Safer af opgebreek en laer opgeslaan in Harada. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Har-Sefer is hulle weg en het by Garada kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van die berg Sefer af opgebreek en laer opgeslaan in H rada. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Har-Sefer verlaat en by Garada kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Har-Sefer af weggetrek en kamp opgeslaan by Garada. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Garada, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Garada, |