Numbers 33:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Rissa af opgebreek en laer opgeslaan in Kehelata.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná hulle by Rissa weg is, het hulle by Kehelata kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van Rissa af opgebreek en laer opgeslaan in Kehel ta.
Afrikaans 1983 Hulle het Rissa verlaat en by Kehelata kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Rissa af weggetrek en kamp opgeslaan by Kehelata.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kehelata,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kehelata,