Numbers 33:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Rimmonpares af opgebreek en laer opgeslaan in Libna.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is van Rimmon-Peres af weg en het by Libna kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van Rimmon-Peres af opgebreek en laer opgeslaan in Libna.
Afrikaans 1983 Hulle het Rimmon-Peres verlaat en by Libna kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Rimmon-Peres af weggetrek en kamp opgeslaan by Libna.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Libna,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Libna,