Numbers 33:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Ritma af opgebreek en laer opgeslaan by Rimmonpares. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Ritma verlaat en by Rimmon-Peres kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Ritma af opgebreek en laer opgeslaan in Rimmon-Peres. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Ritma verlaat en by Rimmon-Peres kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Ritma af weggetrek en kamp opgeslaan by Rimmon-Peres. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rimmon-Peres, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rimmon-Peres, |