Numbers 33:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Háserot af opgebreek en laer opgeslaan in Ritma. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is van Gaserot af weg en het by Ritma kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van H serot af opgebreek en laer opgeslaan in Ritma. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Gaserot verlaat en by Ritma kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Gaserot af weggetrek en kamp opgeslaan by Ritma. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ritma, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ritma, |