Numbers 33:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het uit die woestyn Sinai opgebreek en laer opgeslaan by Kibrot-hattaäva.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het uit die Sinaiwoestyn weggetrek en by Kibrot-Taäwa kamp gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het uit die woestyn Sinai opgebreek en laer opgeslaan in Kibrot-Hatt äwa.
Afrikaans 1983 Hulle het die Sinaiwoestyn verlaat en by Kibrot-Taäwa kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van die Sinaiwoestyn af weggetrek en kamp opgeslaan by Kibrot-Taäwa.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) toe by Lus-grafte,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierna het die Israeliete op die volgende plekke oorgebly: Kibrot-Taäwa,