Numbers 33:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Refidim af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sinai.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Refidim verlaat en in die Sinaiwoestyn gaan kamp opslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van R fidim af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sinai.
Afrikaans 1983 Hulle het Refidim verlaat en in die Sinaiwoestyn kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Refidim af weggetrek en kamp opgeslaan in die Sinaiwoestyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Refidim het hulle verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan in die Sinai-woestyn,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het toe van Refidim af na die Sinaiwoestyn getrek.