Numbers 33:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het van Alus af opgebreek en laer opgeslaan by Ráfidim, waar geen water vir die volk was om te drink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is van Alus af weg en het by Refidim kamp opgeslaan. Daar was nie genoeg drinkwater vir die volk nie.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het van Alus af opgebreek en laer opgeslaan in R fidim; maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.
Afrikaans 1983 Hulle het Alus verlaat en by Refidim kamp opgeslaan. Daar was nie drinkwater vir die volk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Alus af weggetrek en kamp opgeslaan by Refidim. Daar was nie water vir die volk om te drink nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en by Refidim. By Refidim was daar nie water vir die volk om te drink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) na Refidim toe. Dit is waar daar nie drinkwater vir die volk was nie.