Numbers 33:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het weggetrek uit die woestyn Sin en laer opgeslaan in Dofka. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is van die Sinwoestyn af weg en het by Dofka kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het uit die woestyn Sin opgebreek en laer opgeslaan in Dofka. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die Sinwoestyn verlaat en by Dofka kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van die Sinwoestyn af weggetrek en kamp opgeslaan by Dofka. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | by Dofka, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiervandaan is hulle na Dofka toe. |