Numbers 33:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van die Skelfsee af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die Rietsee af is hulle na die Sinwoestyn, waar hulle kamp opgeslaan het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van die Skelfsee af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die Rietsee verlaat en in die Sinwoestyn kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van die Rietsee af weggetrek en kamp opgeslaan in die Sinwoestyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | in die Sin-woestyn, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die Rietsee verlaat en later in die Sinwoestyn kamp opgeslaan. |