Numbers 33:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het van Elim af opgebreek en laer opgeslaan by die Skelfsee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van Elim af het hulle teruggedraai en langs die Rietsee kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het van Elim af opgebreek en laer opgeslaan by die Skelfsee. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het van Elim af teruggedraai en by die Rietsee kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het van Elim af weggetrek en kamp opgeslaan by die Rietsee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van daar verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by die Riet-see, en daarna |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Elim af is hulle na die Rietsee toe waar hulle weer kamp opgeslaan het. |