Numbers 32:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het julle vaders gedoen toe Ek hulle van Kades-Barnea af gestuur het om die land te sien.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is presies wat julle voorouers gedoen het toe ek hulle van Kades-Barnea af gestuur het om die land te gaan bekyk.
Afrikaans 1933/1953 So het julle vaders gedoen toe ek hulle van Kades-Barn,a af gestuur het om die land te bekyk.
Afrikaans 1983 So het julle voorvaders ook gemaak toe ek hulle van Kades-Barnea af gestuur het om die land te verken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle voorvaders het net so gemaak toe ek hulle van Kades-Barnea af gestuur het om die land deur te kyk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle doen nou dieselfde wat julle voorvaders gedoen het toe ek hulle uit Kades Barnea gestuur het om te gaan kyk hoe die land lyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is presies wat julle voorouers ook gedoen het toe ek hulle van Kades-Barnea af gestuur het om die land te gaan deurkyk.