Numbers 32:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En waarom ontmoedig julle die hart van die kinders van Israel om oor te gaan na die land wat die HERE aan hulle gegee het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom wil julle die ander Israeliete terughou om oor te trek na die land wat die Here vir hulle sal gee? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom tog wil julle die hart van die kinders van Israel daarvan afkerig maak om deur te trek in die land wat die HERE aan hulle gegee het? |
| Afrikaans 1983 | Waarom wil julle die ander Israeliete ontmoedig om na die land toe te trek wat die Here vir hulle gegee het? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom wil julle die Israeliete ontmoedig om deur te trek na die land wat die Here vir hulle gegee het? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle hier bly, dan sal julle die ander Israeliete bang laat word om na die land te gaan wat die Here vir hulle gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom wil julle nou die res van die volk se moed breek om in die land in te trek wat die Here vir hulle gee? |