Numbers 32:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Noba het gegaan en Kenat en sy dorpe ingeneem en dit Noba na sy naam genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Nobag het Kenat en die dorpies rondom aangeval en verower. Hy het die plek Nobag, na homself, vernoem.
Afrikaans 1933/1953 En Nobag het gegaan en Kenat en die onderhorige plekke ingeneem en dit sy naam Nobag gegee.
Afrikaans 1983 Nobag het Kenat en sy buitedorpe gaan verower, en die plek Nobag genoem, na homself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nobag het gegaan en Kenat en omliggende dorpies ingeneem. Hy het dit sy eie naam, Nobag, gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nobag het die stad Kenat oorwin en ook die dorpies daar naby. Hy het die stad Nobag genoem, dit was dieselfde soos sy eie naam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen het ’n man met die naam Nobag die stad Kenat en sy omringende dorpe aangeval en ingeneem. Hy het die gebied Nobag genoem.