Numbers 32:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jaïr, die seun van Manasse, het gegaan en sy dorpies ingeneem en dit Havot-Jaïr genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Jaïr, ook een van Manasse se nageslag, het die tentdorpe aangeval. Hulle het hulle verower, en hulle name verander na die tentdorpe van Jaïr.
Afrikaans 1933/1953 En Ja‹r, die seun van Manasse, het gegaan en hulle tentdorpe ingeneem en dit tentdorpe van Ja‹r genoem.
Afrikaans 1983 Jaïr, ook 'n afstammeling van Manasse, het die tentdorpe gaan verower, en hulle tentdorpe van Jaïr genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jaïr, seun van Manasse, het gegaan en die tentdorpe van die Amoriete ingeneem. Hy het dit Gawwoot-Jaïr genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jaïr seun van Manasse het 'n klomp dorpies oorwin en hy het hulle die Jaïr-dorpe genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jaïr, ook ’n afstammeling van Manasse, het die tentdorpe in ’n ander deel aangeval en verower en dit herdoop na die “dorpe van Jaïr”.