Numbers 32:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het Gílead aan Magir, die seun van Manasse, gegee; en hy het daarin gewoon.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het Gilead vir die nageslag van Makir, die seun van Manasse, gegee. Hulle het daarin gaan woon.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het G¡lead aan Magir, die seun van Manasse, gegee; en hy het daarin gewoon.
Afrikaans 1983 Moses het Gilead toe aan die mense van Makir seun van Manasse gegee, en hulle het daar gaan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het toe Gilead vir Magir, seun van Manasse, gegee en hy het daar gaan woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het die land Gilead vir Makir seun van Manasse gegee, en Makir het daar gaan woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het Gilead toe vir die mense van Makir, wat deel was van die Manassestam, gegee. Hulle het toe daar gaan bly.