Numbers 32:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs die land wat die HERE voor die vergadering van Israel verslaan het, is 'n land vir vee, en U dienaars het vee.
Afrikaans (NLV) 2011 vir die volk van Israel verower. Dit is goeie veewêreld. Ons het baie vee.
Afrikaans 1933/1953 die land wat die HERE voor die vergadering van Israel uit verower het -- is 'n land vir vee, en u dienaars het vee.
Afrikaans 1983 wat deur die Here vir die volk Israel verower is, is goeie veewêreld, en ons het baie vee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die gebied wat die Here voor die oë van die volksvergadering van Israel vernietig het, dit is 'n land vir vee, en u dienaars het vee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***