Numbers 32:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Magir, die seun van Manasse, het na Gílead gegaan en dit ingeneem en die Amoriete wat daarin was, verdryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die nageslag van Makir, die seun van Manasse, het teen Gilead gaan oorlog maak. Hulle het dit verower en die Amoriete wat daarin gebly het, daar uitgedryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Magir, die seun van Manasse, het na G¡lead gegaan en dit verower en die Amoriete verdrywe wat daarin was. |
| Afrikaans 1983 | Die afstammelinge van Makir seun van Manasse het na Gilead toe gegaan, dit verower en die Amoriete wat daar was, uitgedryf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Magir, seun van Manasse, het na Gilead gegaan. Hulle het dit verower en die Amoriete wat daarin was, verdryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die familie van Makir seun van Manasse het na Gilead gegaan en hulle het die land oorwin. Hulle het die Amoriete weggejaag wat daar gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die afstammelinge van Makir het Gilead aangeval en dit ingeneem. Hulle het die Amoriete uitgedryf wat daar gebly het. |