Numbers 32:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Nebo en Baäl-Meon, terwyl hulle name verander het, en Sibma; en het ander name gegee aan die stede wat hulle gebou het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nebo, Baäl-Meon, en Sibma. Hulle het sommige van die plekke wat hulle herbou het se name verander. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Nebo en Baäl-Meon -- met verandering van die name -- en Sibma; en hulle het die stede wat hulle gebou het, name gegee. |
| Afrikaans 1983 | Nebo, Baäl-Meon, waarvan die naam verander is, en Sibma. Hulle het die ander stede wat hulle herbou het, se name behou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | asook Nebo, Baäl-Meon – waarvan die name verander is – en Sibma. Hulle het al die name van die stede wat hulle herbou het, verander. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ook Nebo, Baäl-Meon en Sibma. Hulle het nuwe name gegee vir die stede wat hulle gebou het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nebo, Sibma en Baäl-Meon. Hierdie stad se naam het hulle verander. Hulle het al die ander stede wat hulle herbou het, se name behou. |