Numbers 32:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Gad het Dibon en Atarot en Aroër gebou,
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Gad het toe Dibon, Atarot, Aroër,
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Gad het Dibon gebou en Atarot en Aroër
Afrikaans 1983 Die mense van Gad het Dibon, Atarot, Aroër,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Gad het Dibon, Atarot en Aroër herbou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Gad-stam het die stede Dibon, Atarot en Aroër gebou,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Gad het die volgende stede vir hulle herbou: Dibon, Atarot, Aroër,