Numbers 32:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Gad en die kinders van Ruben het geantwoord en gesê: Soos die HERE aan U dienaars gesê het, so sal ons doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Gad en Ruben het toe weer gesê: “Ons sal presies alles doen wat die Here vir u dienaars gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Gad en die kinders van Ruben het geantwoord en gesê: Wat die HERE aan u dienaars gesê het, so sal ons doen.
Afrikaans 1983 Die mense van Gad en Ruben het toe geantwoord: “Ons sal doen wat die Here vir ons gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Gad en Ruben het daarop gereageer en gesê: “Wat die Here aan u dienaars gesê het, sal ons doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die Gad-stam en die Ruben-stam het geantwoord: “Ons sal doen wat die Here vir ons gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Gad en Ruben het toe gesê: “Ons sal doen wat die Here vir ons gesê het.