Numbers 32:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as hulle nie gewapen saam met jou oortrek nie, sal hulle besittings onder jou hê in die land Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011 As hulle gewapende manne nie saam met julle optrek nie, moet hulle tussen julle in Kanaän grond kry.”
Afrikaans 1933/1953 Maar as hulle nie gewapend saam met julle oortrek nie, moet hulle onder julle in die land Kanaän besittings verkry.
Afrikaans 1983 Maar as hulle gewapende manne nie saam met julle gaan nie, moet hulle tussen julle in Kanaän 'n besitting kry.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as hulle nie gewapen saam met julle oortrek nie, moet hulle tussen julle erfgrond kry in die land Kanaän.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as hulle nie hulle wapens neem en saam met julle oor die rivier gaan nie, dan moet hulle saam met julle grond kry in die land Kanaän.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar as hulle soldate nie saam met julle gaan veg nie, moet hulle hulle deel van die land kry net soos julle. Dan moet hulle dit aanvaar en daar gaan bly.”